Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Rekeningkundige / Adminbestuurder, Worcester, Cape Winelands. Die ACVV is een van die oudste nie-winsgewende organisasies in die sosiale dienste omgewing in Suid Afrika.

Responsibility: Die Worcesterkantoor het n vakature vir n persoon wat die rekeningkundige- en administratiewe pligte kan hanteer met die oog op tydige en akkurate verslagdoening aan die bestuur.

Dit sluit in die hantering van die finansiële en administrasie take van Worcester- en Touwsrivier- takke; die ACVV Dienssentrum sowel as Stilwaters wooneenhede. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir: boekhouding tot op proefbalans, debiteure en krediteure, administrasie, begrotings en kontantvloeibestuur, salarisse en lone, alle nie-vakkundige administratiewe funksies.

Kwalifikasie: Die pos vereis ervaring van rekeningkundige programme, verkieslik pastel, sowel as kennis van nakomingsprosedures. ‘n Toepaslike tersiere kwalifikasie in rekeningkunde sal u aansoek versterk. Ten minste 5 jaar soortgelyke ondervinding is n vereiste. Ons is op soek na n akkurate en toegewyde persoon met goeie interpersoonlike vaardighede wat hierdie vyf-agste pos kan vul. Indien u ‘n bydrae tot die gemeenskap wil maak en beskik oor die vereiste vaardighede, is u welkom om so spoedig moontlik vir hierdie halfdag pos aansoek te doen

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Posted: 02-12-2020
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

deur u CV te stuur aan: heleda@casupport.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 30-09-2018 Location:  Rondebosch,Southern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 20-01-2018 Location:  Sharjah,United Arab Emirates

Private

Posted: 11-11-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 15-12-2020 Location:  Amanzimtoti,Southern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 18-04-2019 Location:  Dubai,United Arab Emirates