Verkoops Persone, Eastern Pretoria, Pretoria / Tshwane. Ons benodig kundige verkoopsmanne en vroue regoor suid afrika met kennis van SWAARVOERTUIE veral TRAILER, Mense wat op hulle eie kan werk sonder enige toesig.
Moet oor eie vervoer beskik. Moet rekenaarvaardig wees. Moet honger wees vir verkope en sukses. Hierdie posisie is kommisie gedrewe - n bogemiddelde kommisie persentasie word betaal per voertuig wat verkoop word. Ek sal graag met jou wil gesels as jy aan die bogenoemde verreistes
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
voldoen skakel my by 0682333333
Posted: 20-12-2020 Location: Westrand,Gauteng,South Africa