Verkoops Konsultante, Other, West Rand. Is jou Huideglike Werk as Gevolg van die Covid 19 in sy Spore Gestop? Is jy opsoek na n Inkomste wat jy Van die Huis Af kan Verdien? Goeie Nuus!!!!
Ons Wen Verkoopsspan is opsoek na Profesionele Verkoops Konsultante. Ons Virtuele afdeling laat jou toe om Jou eie oproepsentrum van die huis af te he, ons voorsien Jou van al die gereedskap om suksesvol te wees. Al wat jy nodig het is net n SMART Foon!!
Wat ons Aan Bied: Volledige Opleiding en Bystand. n Omvattende Leierskap Program. Onbeperkte Kommissie struktuur.
Vereistes: Matriek sertifikaat. Suid-Afrikaanse ID. Vlot in Afrikaans en of Engels. Groot Drome en Hope Ambisie. Die suksesvolle kandidaat moet selfversekerd wees, 'n goeie. houding hê, professioneel, vriendelik, uitgaande persoonlikheid, kliënt-gesentreerde. wees, ambisieus, self gedissiplineerd en goeie kommunikasie vaardighede hê.
AS JY VOLDOEN AAN DIE BOGENOEMDE VEREISTES, STUUR GERUS JOU
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
CV NA: Debra.Cronk@magnitudegroup.co.za
Posted: 20-12-2020 Location: Westrand,Gauteng,South Africa
Posted: 25-01-2020 Location: Westrand,Gauteng,South Africa