Location: Helderberg,Western Cape,South Africa

Assistent - Anysberg Biltong and Deli. Somerset West, Helderberg. Company Name: Anysberg biltong and deli. ANYSBERG BILTONG & DELI is ‘n dinamiese en snelgroeiende. kleinhandelsmaatskappy met 15 takke op nasionale basis watfokus op die verkope van die hoogste gehalte biltong en verwante produkte.

Ons is op soek na die dienste van ‘n ewe dinamiese Assistent te Anysberg biltong Somerset Mall om die bestuurder te assisteer in die uitvoering van verantwoordelikhede en pligte. Ons ideale kandidaat sal verantwoordelik vir die assistering van: algemene verkope, goeie klienteverhoudinge, samestelling van maand - eind verslae daaglikse bank algemene netheid van die winkel en noue samewering saam met die bestuurder. Ons ideale kandidaat moet genoegsame ondervinding hê in kleinhandel, netjies van voorkoms met ‘n aanneemlike geaardheid en ‘n skoon kriminele rekord.

In ruil ontvang die ideale kandidaat 'n kompeterende salaris, met insentiewe en 'n bonusstelsel gebasseer op prestasie.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Vrydag 24 Februarie 2024 DV.

Belangrik: Slegs kandidate wat die korrekte aansoek

prosedures volg sal oorweeg word.

Posted: 23-02-2024
Salary: Attractive packages with fringe benefits

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

Belangstellendes moet asb hul CV en ook n foto e pos aan Deon te: deonvdv@superfoto.co.za. Aansoeke sluit

Related Jobs
Private

Posted: 15-11-2019 Location:  Johannesburg,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 30-09-2023 Location:  Overberg,Peninsula,South Africa

Private

Posted: 02-09-2021 Location:  Centurion,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 23-07-2020 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 19-05-2023 Location:  Durban ville,Northern Suburbs,South Africa