Location: Cape Town,Western Cape,South Africa

Drivers - Ad posted by A Coetzee, Other, Cape Town. Company Name: BREERIVIER KOERIERS BK. Drywers poste beskikbaar - Epping depot: Die suksesvolle kandidaat moet  woonagtig wees in die Kaap( Epping area) en bereid wees om hard te werk, te leer en enige tyd in enige area te werk. `n Span speler wees maar ook onafhanklik kan werk.

Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Kode 10 & Kode 8 met geldige PDP. Goeie kennis van die Kaapse middestad, Suidelike en Noordelike voorstede. Goed tweetalig wees - Afrikaans & Engels kan lees & skryf. EIE BETROUBARE VERVOER is `n vereiste. ( Geen maatskappy vervoer word verskaf nie). In besit wees en bereid wees om eie foon te gebruik vir WhatsApp en Google maps. ( Maatskappy voorsien data). Die suksesvolle kandidaat moet bereid wees om oortyd te werk. Onmiddellik kan begin.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Suksesvolle kandidate sal genooi word vir `n onderhoud  by ons hoofkantoor in Worcester. Sluitingsdatum is 9 Februarie 2024 om 17h00. Geen laataansoeke sal aanvaar word nie. Indien jy teen 14 Februarie 2024 geen terugvoering ontvang het nie was jou aansoek onsuksesvol.

Posted: 06-02-2024
Salary: Attractive packages with fringe benefits
How to apply?

Stuur n volledige CV met kontakbare verwysings and afskrif van ID, Rybewys en PDP na: work58887@gmail.com

Related Jobs
Private

Posted: 20-01-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Oscar Valet Services

Posted: 25-09-2014 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 03-05-2017 Location:  Durban,KwaZulu-Natal,South Africa

Private

Posted: 16-04-2020 Location:  Abu Dhabi,United Arab Emirates

Private

Posted: 27-09-2021 Location:  Rondebosch,Southern Suburbs,South Africa