Opsoek - Na Kode 14 Drywer Met Geldige Pdp, George, Eden. Company Name: MTrans.
Ons maatskappy benodig 'n kode EC (14) bestuurder vir langafstand vervoer. Dit sal van jou vereis word om weg van die huis af te wees aangesien dit 'n langafstandposisie is met een naweek per maand by die huis.
Die suksesvolle aansoeker moet beskik oor: Woonagtig in die Tuinroete, Wes-Kaap streek. Geldige kode EC (14) lisensie en openbare bestuurderspermit PDP. Goeie geografiese kennis van Suid Afrika. 'n Minimum van 5-8 jaar vorige bestuurservaring.Skoon bestuurs rekord. Geen kriminele rekord. Sober gewoontes. Goeie gesondheid. Kan spertye haal en betyds wees. Positiewe verwysings (Ten minste 3 verwysings). Goeie kommunikasievaardighede beide skriftelik en verbal. Bestuur voertuie volgens vasgestelde voorskrif en standaarde.
An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.
Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Stuur asseblief u volledige CV met alle ondersteunende dokumente aan: admin@mkon.co.za
Posted: 18-04-2021 Location: Tokai,Southern Suburbs,South Africa
Posted: 27-04-2019 Location: Dubai,United Arab Emirates
Posted: 18-01-2018 Location: Goodwood,Northern Suburbs,South Africa