Trailer Bouer Voorman, Bestuurder, Pretoria West, Pretoria / Tshwane. Company Name: Tuff Trailers / Ramkat.
Tuff Trailers T/A Ramkat Trailers benodig die volgende persone Werkswinkel Voorman / Produksie Voorman En Trailer Bouers die werk vir iemand met kennis van vervaardiging van Industrieele Trailers.Iemand met voorige Kennis en Praktiese kennis van Vervaardiging en Herstel van Ongeluk Beskadide Trailers. Iemand wat sterk leiers einskappe het wat met mense kan werk en hulle tot beter hoogtes kan lei duur die regte bestuurs stelsels toe te pas.
1) Moet eie vervoer en bestuurs lesensie he
2) Verkieslik n Kode 14 lesensie
3) Moet Komper vaardig wees.
4) Moet verkieslik kennis van werkswinkel bestuur he
5) Moet Mense kennis he en met mense kan werk en hulle tot nuwe hoogtes kan lei.
6) Moet op sy eie kan werk sonder toesig
7) Moet eerlik en hardwerkind en SORBER wees.
8) Moet betroubaar wees.
Indien u die regte PRAKTIESE kennis het is u die dalk net die regte persoon vir die werk.
An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.
Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
en stuur volledige CV aan: johan@ramkat.co.za
Posted: 14-05-2023 Location: Cape Town,Western Cape,South Africa