Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Electrician: Elektriese vakleerling, Other, Cape Winelands. Electrician : Elektriese vakleerling. Salaris: R7000 - R10000. Die besigheid is geleë in Bonnievale, 200 km vanaf Kaapstad, in die pragtige Breëriviervallei.

Mimum Vereistes Vir Kandidate Wat Aansoek Doen: Geldige RSA bestuurlisensie en ID 'n Baie handvaardige person. Graad 12. N2 ( met Electrical Trade Theory as vak ) OF twee jaar werksondervinding in die elektriese veld.

ANDER VEREISTES: Hierdie pos is 'n goeie geleentheid vir 'n handige jongman met 'n positiewe gesindheid en 'n bereidheid om te leer. Die pos bied daaglikse fisiese uitdagings, so goeie gesonderheid sal noodsaaklik wees. Die kandidaat moet bereid wees om ook na - ure te werk wanneer nodig. Indien jy dink dat jy aan die vereistes voldoen.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Alle kandidate sal bevestiging ontvang van hul aansoek. Aansoeke sluit so gou as wat die geskikte kandidaat gevind is vir die pos.

Posted: 02-10-2020
Salary: R7000 to R10000

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

Stuur asb jou CV, gesertifiseerde ID, bestuurlisensie en n kleurfoto van jouself na: info@breedeescape.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 07-03-2016 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 22-08-2022 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 17-09-2014 Location: 
Warning: mysqli_fetch_assoc() expects parameter 1 to be mysqli_result, bool given in /home/fheyjdf/public_html/page_elements/queries/get_related_job_location.php on line 4
United Arab Emirates

Private

Posted: 27-11-2023 Location:  Johannesburg,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 18-05-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates