Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Dieselwerktuigkundige - Diesel Mechanic, Location: Robertson, Cape Winelands, Job Type: Full-Time. Wonderlike loopbaangeleentheid beskikbaar in Ashton vir ‘n toepaslik gekwalifiseerde diesel werktuigkundige.

Die Ideale Kandidaat Beskik Oor: kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander implemente wat op ‘n vrugteplaas gebruik word. energie, geesdrif en die vermoë om goed met ander saam te werk. goeie organisasie en beplannings vermoeë. goeie administratiewe vaardigheid om onder andere diensrekords, werkskaarte en bestellings te hanteer.

KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING: Graad 12, Nasional Diploma as Diesel Werktuigkundige, Nagenoeg drie jaar toepaslike ondervinding, MS Office vaardig, Geldige bestuurslisensie. In ruil vir u kundigheid, word ‘n mededingende vergoedingspakket en aangename werksomstandighede gebied.

OM AANSOEK TE DOEN: Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer: die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of'n volledige

Posted: 16-11-2019
Salary: Attractive Salary Package
How to apply?

CV te e-pos na: admin@casupport.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 10-05-2024 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 15-12-2018 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 29-01-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 26-03-2024 Location:  Hawiyah,Riyadh,Saudi Arabia

Private

Posted: 07-03-2024 Location:  Thetford Mines,Quebec,Canada