Location: East Rand,Gauteng,South Africa

Location: Springs, East Rand, Job Type: Full-Time. Edenvale/Kempton Park/naby Greenstone Mall area. Junior logistiek /-verkoops persoon benodig by klein maatskappy. Die persoon sal betrokke sal wees by logistieke deel van maatskappy. Moet goeie mense verhoudinge he en mense kan oortuig om n produk te koop in swak ekonomiese tye. Ons soek 'n dinamiese en self-gemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. 'n Matriek sertifikaat asook rekenaargelleterdheid is n vereiste (Epos - basiese briewe en Excel). Afrikaans en Engels geskrewe en gesproke is n vereiste. Logiese denke is belangrik. R8000 basies met die potentiaal om kommissie te verdien afhangende van verkoopsvernuf. Saterdae werk vir 3 ure op n rotasie basis is n vereiste. Net suksesvolle kandidate sal gekontak word

Posted: 03-10-2019
Salary: R8000 basies met die potentiaal

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

Epos asb u CV na: hoytjie@gmail.com

Related Jobs
Private

Posted: 24-10-2022 Location:  Port Elizabeth,Eastern Cape,South Africa

Private

Posted: 30-10-2019 Location:  Pretoria,Pretoria,South Africa

Private

Posted: 18-04-2017 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 27-10-2015 Location:  London,London,United Kingdom

Private

Posted: 10-03-2024 Location:  Bellville,Northern Suburbs,South Africa