Location: Northern Pretoria, Pretoria / Tshwane, Job Type: Full-Time. Ramkat Truckboddy's &Trailers is besig om ons vlerke te spry .Ons het pas n nuwe werkswinkel in Pretoria oop gemaak en daarom benodig ons n Werkswinkel Voorman/ Bestuurder wat "hands on" is met kennis van TRAILER vervaardigings bedryf.
Moet kennis van Trailer vervaardiging he. Kennis van herstel van ongeluk beskadigde Trailers. Kennis van Hidrolies sal in u guns tel. Kennis van Elektries bedrading. Kennis van Sprypainting. Kennis van afwerking. Met ander woorde u moet die hele plek onder jou vlerke kan hou en bestuur. Ons benodig iemand wat beheer kan neem en hou iemand met deeglike kennis iemand op wie ek kan staat maak en wie ek kan vertrou. Indien jy die man is vir die werk skakel my dadelik asb.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
En email CV na: johan@ramkat.co.za
Posted: 05-11-2021 Location: Tableview,Western Cape,South Africa
Posted: 16-06-2019 Location: Parow,Northern Suburbs,South Africa