Location: Bellville, Northern Suburbs, Job Type: Full-Time, Assistant Junior Rekenmeester. Die Du Toit Toerisme Groep, is ‘n gevestigde Groep van Maatskappye, met belange in die toerismebedryf in Suid-Afrika en Namibië. ‘n Pos vir ’n Assistent-/ Junior Rekenmeester het in hul Bellville (Willowbridge winkelsentrum) kantoor ontstaan.
Sleutelprestasie areas vir die pos sluit o.a. die volgende funksies in – Prosessering, en te boek stel van rekeningkundige records tot op proefbalansstadium Maandelikse grootboekrekonsiliasies Krediteurefunksie Byhou van bateregisters Bystand aan die Finansiële Bestuurder vir ad hoc administratiewe pligte Ander ad hoc-administratiewe en finansiële funksies asook versending van goedere na Namibië Vereistes Erkende tersiêre rekeningkundige kwalifikasie of baie jare ondervinding Rekenaargeletterdheid (MS Office ononderhandelbaar) Kennis van sleutelprestasie areas soos hierbo genome Onder druk en akkuraat kan werk om teikendatums stiptelik na te kom. Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Goeie menseverhoudinge. kan handhaaf Betroubare vervoer. Wat in aansoeker se guns sal tel Vorige ondervinding in ’n soortgelyke pos
Gebruiker van die volgende sagteware: Accpac/VIP/Innkeeper/Winbranch As hy/sy demografies gemaklik sal inpas in ons span. Ons is tans 4 afrikaanse manlike rekenmeesters (waarvan een nou ons diens gaan verlaat) en ’n afrikaanse vroulike krediteure klerk.
Taleni Management Services bied ‘n markverwante vergoedingspakket met mediese -en pensioenfonds bydraes en die maatskappy ondersteun die Diensbillikheidswetgewing. Ons is bereid om as SAIPA opleidingskantoor te registreer sodat klerkskap by ons gedoen kan word. Vir verdere inligting rakende die Stuur u Afrikaanse CV met verwysings en hul kontakbesonderhede asook aansoekbrief wat u maandeliks verwagte vergoeding
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
aandui per e-pos na: attie@taleni-africa.com
Posted: 16-06-2014 Location: Sharjah,United Arab Emirates