Plaas Eiendoms Agent: Mosselbaai; George, Location, Mosselbaai, Eden, MacYoung is 'n bekende en suksesvolle Eiendoms Firma in Mosselbaai. Betrekking beskikbaar as voltydse Plaas Agent wat die volgende area sal bedien: Mosselbaai en George as kern, maar tot Heidelberg aan die weste en Knysna aan die ooste. Persoon sal hoofsaaklik vanaf die huis werk terwyl volle kantoor fasiliteite beskikbaar is teen geen ekstra koste. Geen franchise fooie betaalbaar.
Vereistes: 'n Voltydse posisie is beskikbaar vir 'n persoon met praktiese boerdery ervaring van minstens 3 jaar. Bakkie en laptop. Woonagtig te Mosselbaai / George omgewing. Gr12, Bekwaam in MS Office, Ekstrovert persoonlikheid met goeie mense verhoudinge. Begin Februarie 2019.
Die Eiendoms bedryf bied nie 'n vaste / basiese salaris, terwyl goeie inkomste uit kommissie verdien word met'n 50/50 verdeling.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
E-pos 'n 2x baldsy CV na: tyoung@macyoung.co.za
Posted: 17-04-2021 Location: Cape Town,Western Cape,South Africa