Location: Durban ville,Northern Suburbs,South Africa

Junior Admin Pos Beskikbaar, Durbanville, Northern Suburbs. Company Name: Frozen Food Distributors. Junior Admin Pos Beskikbaar. Ons is opsoek na 'n georganiseerde, gemotiveerde en betroubare admin dame. In hierdie posisie word 'n lys van administratiewe take vereis, onderandere, telefoon oproepe, telesales, fakturering, e-posse, liassering ens.

Pligte & Vereistes: Nie-roker. Vorige ondervinding in die hantering van administratiewe verantwoordelikhede of verwante veld (minstens 2 jaar). Monitor en bestuur telefoonoproepe en korrespondensie (e-pos, briewe, ens.) Bemanning van skakelbord en ontvang van gaste. Fakturering op Sage Pastel. Ervaring met Sage Pastel is tot jou voordeel. Bekwame rekenaarvaardighede, insluitend Microsoft (Word, PowerPoint en Excel); skedulering van afsprake / opdatering van kalenders. Volg voorraad van kantoorbenodigdhede en plaas bestellings wanneer nodig. Uitstekende skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede. Hoogs georganiseerde “multitasker” wat goed werk in 'n vinnige omgewing. Goeie tydsberekening. Help kollegas waar nodig. Hoërskool diploma. Bereidwilligheid om te leer en saam met die maatskappy te groei. Betroubare vervoer na Contermanskloof area. Onmiddellike beskikbaarheid.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Indien jy nie terugvoering ontvang binne 5 werksdae nie, aanvaar asb die aansoek as onsuksesvol.

Posted: 28-12-2023
Salary: Attractive packages with fringe benefits
How to apply?

Epos asseblief jou CV tesame met kontakbare verwysings: sales@ffdistr.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 02-09-2021 Location:  Johannesburg,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 30-08-2021 Location:  East Rand,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 17-01-2024 Location:  Doha,Doha,Qatar

CLS Catering Services Ltd.

Posted: 25-02-2014 Location:  Mississauga,Canada

Private

Posted: 17-09-2019 Location:  Overberg,Peninsula,South Africa