Location: Stellenbosch,Western Cape,South Africa

Agriculture: Assistant Operations Manager, Stellenbosch, Cape Winelands. Company Name: Draslovka Services. Assistent Operasionele Bestuurder. Draslovka Services RSA. Draslovka Services RSA beskik tans oor ’n werksgeleentheid vir ’n Assistent Operasionele. Bestuurder, wat aan die Operasionele Bestuurder sal rapporteer en sal onder andere verantwoordelik wees vir die volgende: toediening, toerusting en ondersteunende tegnologie bestuur van die grond berookings plan implementering van veiligheidsmaatreels buffersone vereistes noodgeval gereedheid en reaksie vereistes tegniese ondersteuning verslaggewing kliente diens bemarking voorraadhouding alle ander ad hoc-administratiewe take wat met die posisie verband   hou.

Die volgende is ’n voorvereiste vir die pos: `n Toepaslike tersiêre kwalifikasie : B.Sc. Landbou of soortgelyke kwalifikasie 3 tot 5 jaar relevante ervaring Bestuurslisensie (PDP & DANGEROUS GOODS)  & Kode 10 Eie Vervoer, PCO Lisensie, Goeie kommunikasie vermoë (Afrikaans & Engels). Loopbaan gedrewe, Onder druk werk, In ruil bied Draslovka Services RSA ’n markverwante vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

voor 17:00 op 30 Junie 2020.

Posted: 22-06-2020
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

Doen asseblief aansoek by: hendrik.leroux@draslovka-services.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 09-04-2018 Location:  Tshwane,Pretoria,South Africa

Private

Posted: 14-09-2018 Location:  Goodwood,Northern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 22-06-2017 Location:  Germiston,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 01-12-2019 Location:  Johannesburg,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 21-02-2024 Location:  Dubai,United Arab Emirates