Boilermakers / Artisans, Location: Kraaifontein, Northern Suburbs, Job Type: Full-Time. Ons benodig goeie hardwerkende Boilermakers / Artisans en of Semie Skild vakmanne met kennis van TRAILERS as jy die kennis het van die bou van nuwe TRAILERS en of herstel van ongeluk beskadigde. Moet kennis van Trok TRAILERS he. Moet hardwerkend wees. Moet verkieslik alles kan doen op Trailers (JACK OF ALL TRADES). Hoef nie gekwalifiseerd tewees nie moet slegs sy werk ken. Top hardwerkende manne verdien top salarisse.
en stuur CV na: johan@ramkat.co.za
Posted: 12-11-2018 Location: Canberra,Australian Capital Territory,Australia