Location: East London,Eastern Cape,South Africa

Farm Manager – Langkloof, Location: Other Eastern Cape, Eastern Cape, Job Type: Full-Time. Posbeskrywing vir Produksiebestuurder.

Agtergrond: Jy sal inskakel op ‘n gevestigde, goed georganiseerde familieplaas. Jy sal een van 3 produksiebestuurders wees. Die plaas is gelee in die Langkloof, Oos-Kaap. Die eienaars is ook werksaam op die plaas en jy sal direk aan hulle verslag doen. Ouderdom: 25 – 55.

Vereistes: Ervaring as produksiebestuurder, kennis van en ondervinding met appels en pere is noodsaaklik. Moet met arbeid kan werk so menseverhoudinge is belangrik. Moet verantwoordelik en betroubaar wees. Sal vir +- 100 ha verantwoordelik wees. Moet opdragte akuraat kan uitvoer. Matriek is minimum verseiste. Verdere opleiding is voordelig. Maandelikse paket: Cost to company R20 000 - R35 000, afhangend van ervaring.

Posted: 08-12-2019
Salary: R20 000 - R35 000
How to apply?

Stuur Jou CV na: npswerf@gmail.com

Related Jobs
Private

Posted: 25-01-2024 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Worldwide Positions (Pty) Ltd

Posted: 12-04-2014 Location:  Johannesburg,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 30-03-2023 Location:  Abu Dhabi,United Arab Emirates

Private

Posted: 07-09-2021 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 29-03-2017 Location:  Durban,KwaZulu-Natal,South Africa