Location: Bloemfontein,Free State,South Africa

Opsoek Na Leerling Barbier, Location: Bloemfontein, Free State, Job Type: Full-Time. Maatskappy met verskeie mans haarsalonne / barber shops, opsoek na: Jong dames (nie ouer as 25 jaar); Met 'n passie vir haarsny; Goed versorg en wat mooi aantrek; Moet 'n ekstrovert wees wat hou van gesels.

Ons verskaf indiensopleiding en bied kompeterende salarisse.

Posted: 25-05-2019
Salary: Competitive Salary
How to apply?

Stuur jou CV, saam met n onlangse foto na: bloemsalon@outlook.com

Related Jobs