Location: Midrand,Gauteng,South Africa

Plaasvoorman - Ad posted by Marius Becker, Location, Other, Midlands, Job Type Full-Time. Betrekking as voorman by klein gemengde boerdery naby Paulpietersburg. Geskik vir iemand wat nie skoolgaande kinders in die huis het nie. Moet selfstandig kan funksioneer. Sal verantwoordelik wees vir dag tot dag take en verdure uitbreiding van die boerdery. Boerdery ondervinding ‘n vereiste. Ondervinding van beeste, wild, sitrus, pekanneute, toerisme en zulu sal ‘n plus wees. Nog ‘n klein boerdery, so daar is nie baie geld nie. Verskaf woonstel, krag en water met klein salaris.

Posted: 21-10-2018
Salary: As per Experience
How to apply?

Stuur aansoek na die volgende e-pos adres voor 25 Oktober: pivaansbad1@gmail.com

Related Jobs