Office Manager / P.A. Location, Eastern Pretoria, Pretoria / Tshwane, Advertised By Private, Job Type Full-Time, We need the services of a high level PA to help with the general everyday coordination of office tasks.
Die ideale kandidaat moet baie goed tweetalig wees, beskik oor baie goeie oordeel, interpersoonlike verhoudinge, integriteit en vertroulikheid. Kennis en vaardigheid in verskillende rekenaarprogramme is noodsaaklik. Die persoon moet baie goed georganiseerd wees en onafhankilk kan funksioneer. `n Verkorte CV met opspoorbare verwysings kan gerig word aan hierdie.
epos adres: karen@zakka.co.za
Posted: 29-07-2015 Location: Port Elizabeth,Eastern Cape,South Africa